Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Feesnaweek by kerk

Feesnaweek by kerk
 
2009-03-05


DIE NGK Drakenstein in Denneburg, Paarl, bied Vrydag- en Saterdagaand van 18:30 ’n musiekfees met plaaslike musikante aan by die kerk.

Vrydagaand is daar ’n lekker bring-en-braai met musiek en sang.

Saterdagaand gaan Pampoenkraal Dansorkes optree en feesgangers moet sorg dat hulle hul dansskoene aan het.

Feesgangers kan ook vir hulle ’n piekniekmandjie inpak om daar te geniet. Toegang is gratis en roosters, kole, tafels en stoele sal verskaf word.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za