Baba verkrag, sterf
2009-03-12
地 SAAK van moord word ondersoek, nadat 地 dogtertjie van 18 maande dood is, vermoedelik nadat sy verkrag is. Die kind is verlede Woensdag deur 地 vriend van haar ouma na TC Newman Hospitaal in Paarl-Oos geneem met 地 maagaandoening, maar sy was reeds dood. By die nadoodse ondersoek is daar met skok vasgestel dat die kind verkrag en gesodomiseer is. Tans wag polisie vir die nadoodse verslag voordat 地 verdagte ondervra word. Die dogtertjie het by haar ouma, wat by 地 ouetehuis in die Paarl werk, in Glasstraat in Smartietown gewoon. Sy was daagliks in die sorg van die ouma se dertigjarige vriend. Bure het egter vertel dat die dag voor die kind se dood, is haar gille vir 地 geruime tyd vanuit die huis gehoor. * An eighteen-month-old baby has died in Paarl East, presumably after being raped.
More
News
|