Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Sewestoernooi by Gimnasium Hoër

Sewestoernooi by Gimnasium Hoër
 
2009-03-12


DIE Puma @lantic Sewestoernooi word Saterdag op die sportvelde van Hoërskool Gimnasium aangebied.

Rugby van hoogstaande gehalte word verwag van die spogskole wat in aksie sal wees.

Gim, HJS, Klein Nederburg Sekondêr, Paulus Joubert, Paul Roos Gimnasium, Tygerberg, Brackenfell, Schoonspruit, Scotts­dene, DF Malan en Excelsior sal hul staal ten toon kom stel op die A en B-velde van Gim.

Die aksie skop om 08:00 af met die groepwedstryde wat tot 11:07 gespeel sal word.

Die uitspeel rondes sal vanaf 11:24 gespeel word.

Die semi-finale begin om 13:00 met die Plaat- en bekerfinaal wat onderskeidelik om 14:00 en 14:30 beslis sal word.




More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za