Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Gimnasium speel klaar met Hugenote

Gimnasium speel klaar met Hugenote
 
2009-03-12


DIE eerste krieketspan van Hoërskool Gimnasium het onlangs vir Hoërskool Hugenote ’n ordentlike krieketles geleer toe hulle die span van Wellington met 179 lopies geklop het.

Gim het 132 lopies vir 9 paaltjies aangeteken na 50 boulbeurte.

John-Henry Collins was die Gimmies se beste kolwer met 43 lopies. Hy is goed bygestaan deur Willie Viljoen (41) en Erik Conradie (33).

Hugenote kon tydens hul kolfbeurt slegs 53 lopies behaal, met Gim se Petrie Mulder (4/12), Andreas Nel (3/8) en Stefan Kotze (2/2) wat goed geboul het.

* Boland het onlangs die spanne bekend gemaak wat gaan meeding in die skole 20/20 krieket uitklop-kompetisie wat op 19 Maart op Bolandpark gaan plaasvind.

Hoërskool Gimnasium sal te staan kom teen Hoër Landbouskool Boland terwyl Paul Roos met Langeberg kragte sal meet.




More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za