Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Atlete slyp

Atlete slyp
 
2005-08-04


GOEIE atletiek is opgedis tydens die Boland Landloopproewe wat Saterdag op Riebeek-Wes gehou is.

Onder die junior atlete wat uitgeblink het, was dié van Bakerville Primêr van Gouda.

Die atlete wat onder die top vier geëindig het, was Cornelia Lewies (1ste o.11m), Petro Goeieman (2de o.9s), Reagan Marthinus (3de o.9s), en Robin Titus (4de o.9m).

Die Boland Landloopkampioenskappe vind Saterdag by Allandale Gevangenis plaas.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za