Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Verf-demonstrasie

Verf-demonstrasie
 
2009-03-12


DIE waterverfkunstenaar Wallace Hulley van Somerset -Wes besoek die Breytenbach-sentrum op Wellington op Saterdag 21 Maart.

Wallace gaan ’n waterverfdemonstrasie vir die Drakenstein Kunsvereniging aanbied vanaf 09:00 tot 12:00.

Die kostes beloop R30 (R60 vir nie-lede). Ten einde die besoek van Hulley die moeite werd te maak, moet daar minstens 15 mense teenwoordig wees by die geleentheid. Nooi asseblief jou vriend of vriendin saam om die geleentheid by te woon.

Vir inligting, besoek sy webwerf by www.wallacehulley.co.za of kontak Desireé Malan vir besprekings by 082-862-3649 of by 021-864-2530 of stuur ’n e-pos aan desireem@lando.co.za.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za