Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Ondersteuningsgroep vergader

Ondersteuningsgroep vergader
 
2009-03-12


DIE depressie- en angsondersteuningsgroep vergader op Maandag 16 Maart om 19:00 in die lesinglokaal van Sereno kliniek, in die Optenhorst-gebou op die hoek van Berlyn- en Optenhorststraat, Paarl.

Die onderwerp van bespreking is Fases van herstel na afloop van ’n traumatiese ervaring. Die bespreking sal ook fokus op praktiese advies aan traumaslagoffers en hulle familie en vriende.

Vir enige navrae, kontak die praktyk by 021-872-4324 of by 021-870-1186.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za