Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Groot dankie

Groot dankie
 
2009-03-19


ONS wil graag almal bedank wat so wonderlik gehelp het om die vuur om ons huis te blus en sommer net vir die ondersteuning.

’n Spesiale dankie ook aan die brandweer. Sonder om te huiwer was die ouens teen die berg uit om ons eiendomme te beskerm en laaste, maar definitief nie die minste nie - die loodse van die helikopters.

Sonder die hulp van díé mense sou ons sonder om te twyfel voorverlede Saterdag baie groot skade aan ons erf teen Paarlberg gehad het.

Dankie aan vriende wat ons kleinkind en honde kom wegneem het - hulle was sterre op presies die regte oomblik!

Nogmaals dankie aan almal.

Hans en Alta van der Sluys




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za