Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Toerspan pak Paulus

Toerspan pak Paulus
 
2005-08-04


’n TOERSPAN van Brighton College in Engeland speel Saterdag ’n reeks rugby- en netbalswedstryde teen Paulus Joubert Sekondêr.

Die wedstryde word almal by Paulus Joubert se sportterrein gespeel en begin om 10:00.

Die junior spanne sal om 09:00 wedstryde speel teen skole van Wellington.

* Paulus loods sy Derby-week Maandagaand met ’n dans by Peter Cellar’s. Die band Airborne sal musiek verskaf.

Vir navrae skakel die skool by 862-3480 of Wilne by 073-1822-522 vir kaartjies.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za