Ontwikkeling in Bovlei
2009-03-19
Meer as 200 belangstellendes het onlangs die inligtingsvergadering van King Finansiële Dienste op Wellington bygewoon.
Hierdie firma, wat ’n ontwikkeling in die Bovlei beoog, het nou besluit om self finansiering te soek namens voornemende kopers van die eiendomme, weens die trae pas waarteen banke tans verbande toestaan.
Die vergadering is toegespreek deur die nuwe uitvoerende bestuurder, Anthony Barnard.
More
News
|