Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Winterbach stal uit by Breytenbach

Winterbach stal uit by Breytenbach
 
2009-03-19


’n UITSTALLING deur Ingrid Winterbach (ook ’n bekende skrywer) is by die Breytenbach-sentrum te sien tot 9 April.

Die tekeninge vir hierdie uitstalling, Soveel tafels, soveel hoofde, is kleiner as die formaat waarop Winterbach gewoonlik werk.

In die trant van die werk van die Nederlandse skilder, Adriaen van Coorte (ca 1660-1707), werk sy hier met ’n tafel met voorwerpe daarop, die tafel parallel met die prentvlak.

Haar palet beperk sy tot slegs ’n paar kleure, ook om onderlinge samehang tussen die tekeninge te probeer kry.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za