Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Lovelife Spele in Paarl

Lovelife Spele in Paarl
 
2005-08-04


DIE Weskus-Wynland-streek se LoveLife Spele 2005 vir skole word dié naweek in die Paarl aangebied by die Boland Park Krieketstadion in samewerking met die Departement Sport en Kultuur en die Departement van Onderwys.

Registrasie is Vrydag van 16:00 wanneer fietsry ook aangebied sal word. Saterdag om 08:30 is die amptelike opening voordat die verskillende sportkodes teen mekaar meeding.

Elf kodes word aangebied, met gestremde leerders wat vir die eerste keer ook sal deel neem. Die kodes sluit in sport, dans, sing, drama en kuns in die ouderdomsgroepe onder en bo 13 jaar (tot 17 jaar).

Plaaslike jeugorganisasies kan ook inskryf by die kompetisies en aktiwiteite.

Fietsry vir gestremdes sal Vrydagmiddag asook Saterdagoggend plaasvind.

Leerders wat wen sal deurgaan na die Provinsiale Spele in Worcester. Deelname is gratis en vervoer word ook deur loveLife gereël. Navrae: Willie 862-3480 (w) of 073-599-7022.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za