Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Anton, Schalk by die Breytenbach-sentrum

Anton, Schalk by die Breytenbach-sentrum
 
2009-03-19


DIE legendariese liedjieboer, Anton Goosen, en baskitaar-maestro, Schalk Joubert, tree vanaand by die Breytenbach-sentrum in Wellington op.

Die vertoning wat beloof om ’n besondere ervaring te wees, begin om 20:00. Kaartjies kos R80.

* Saterdag 21 Maart om 11:00 kan jy kom aansit saam met Mariette Crafford, die gewilde koskenner en skrywer van Sonskyn­kafee. Kom sit saam om die lang tafel van stories en disse.

Tydens hierdie ete word die gaste déél van die voorbereidings en leer saam met Mariette hoe om kos en wyn uit eie bodem te versoen. Dié program word as deel van die Wellingtonse Oesfees aangebied.

Vir navrae, skakel 021-873-2786, of e-pos theokemp@breytenbachsentrum. co.za.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za