Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Plattelandse koopfees

Plattelandse koopfees
 
2009-03-19


地 PLATTELANDSE koopfees, Just Hatched, word op 27 Maart tussen 10:00 en 18:00 aangebied by die Orchard Country House te Langstraat 41, Malmesbury, met die oog op Paasfees. Toegang is R20 (R10 vir kinders).

Daar sal 地 verskeidenheid produkte te koop wees - van huisware tot ietsie vir die kinders.

Om 13:00 is daar 地 Paasontbyt en ideesdemonstrasie deur Vickie de Beer, die kosredakteur van 地 bekende tydskrif. Die kostes om die demonstrasie by te woon is R100.

Kos- en wynkombinasies kan ook geniet word by Gladys @ The Orchard om 18:00 (R75 per persoon).

Daar is 地 beperkte aantal sitplekke vir die demonstrasie en vir die kos- en wynkombinasies. Besprekings kan gedoen word by 022-487-2377 of 082-556-4999.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za