Wedloop lok groot aantal deelnemers
2009-03-19
'N GROOT aantal deelnemers het verlede Woensdag deelgeneem aan Drakenstein Korrektiewe Atletiekklub se 10km wedloop, wat in die Paarl plaasgevind het. Die eerste drie plekke is behaal deur Nedbank Atletiekklub se atlete. Hulle is die Wellingtonners Pieter Koopman (1ste) en Dicardo Jacobs (2de), en Henrico Rooi (3de) van die Paarl.
More
News
|