Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Paarl Rugbyklub stel nuwe krag ten toon

Paarl Rugbyklub stel nuwe krag ten toon
 
2009-03-19


DIE senior spanne van Paarl Rugbyklub het Saterdag ’n duidelike boodskap aan al hul opponente uitgestuur toe al drie spanne tydens Goodwood se rugbydag aan die wenkant was.

Die eerste span het veral gewys dat hulle vanjaar ’n krag gaan wees toe hulle as oorwinnaars getree het uit die hoofwedstryd van die dag teen Goodwood. Paarl het met 38-26 gewen.

Wat dié oorwinning so besonders maak, is die feit dat Goodwood in ’n liga bo Paarl speel, wat ’n aanduiding is dat die manne in blou groener weivelde in sig het.

Paarl se tweede span het ’n maklike 50-5 oorwinning oor Langa behaal, terwyl Paarl se derde span met 14-5 baas was teen Goodwood III.

Paarl se o.20’s het net-net vasgeval met 15-20 teen Goodwood se o.20’s.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za