Dans teen dwelms
2009-03-26
’n SOKKIE word Saterdagaand by Hoërskool Labori gehou vanaf 19:30 tot 23:00 met die tema “nee vir dwelms en alkohol”. Toegangsgeld is R20 (daar sal ’n snoepie wees). Slegs tieners tussen die ouderdom van 14 en 17 jaar oud sal toegelaat word. Daar sal sekuriteit wees en geen alkohol, dwelms of rook word toegelaat.
More
News
|