Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Toutrekklub staan stewig

Toutrekklub staan stewig
 
2009-03-26


PAARL TOUTREKKLUB se spanne het onlangs puik vertonings gelewer tydens die WP/Boland Toutrek-Kampioenskappe wat in Worcester plaasgevind het.

Al Paarl se kaalvoetspanne het baie goed gevaar, met al die A-spanne wat eerste plekke behaal het.

Die 600kg seun span het ook ’n eerste plek behaal.

Paarl se 480kg meisie span het ’n tweede plek behaal tydens dié kampioenskappe.

Die klub se spanne neem Vrydag en Saterdag deel aan die SA Kampioenskappe te Suurbraak. Die klub poog om, soos verlede jaar met die SA’s in Kimberley, medaljes huis toe te bring.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za