Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Feeste

Feeste
 
2009-03-26


DIE burgemeesterskomitee van Drakenstein Munisipaliteit het verlede week in beginsel goedgekeur dat die Cultivariafees vanjaar met R180 000 ondersteun kan word, indien daar ’n uiteensetting van hoe die geld aangewend gaan word, verkry kan word.

Op dié vergadering is ook besluit om R50 000 aan die tiende Boland Somerfees te skenk wat eerskomende naweek in Paarl gehou word.

Raadslid Harisha Douman het genoem dat dié fees, aangebied deur Paarl Moslemgemeenskap, glo meer mense trek as Cultivaria.




More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za