Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Mystic Trio op die planke

Mystic Trio op die planke
 
2009-03-26


OP Vrydag 27 Maart om 20:00 is die Mystic Trio te sien by die Ou Meul-teater.

Valiant Swart, Ollie Viljoen en Pietman (oftewel Peter Mitchell) gesels met jou asof hulle jou al jare lank ken.

Deesdae kyk ons vir 地 tweede keer vir Song van Katryn, net omdat dit so mooi was die eerste keer.

Ons lees elke maand Swart op Wit, ons luister opnuut na al sy liedjies, en ons sing woord vir woord saam.

Ja, ons onthou met heimwee vir Spies en Plessie, Maak 地 Las en Stoepstories en onthou die gejeuk van ons voete as die trekklavier onder sy hande jubel.

Dis 地 aand vol musiek, luisterplesier, gesels en lag. 地 Aand vol van nostalgie, 地 aand van groot onthou.

Kom beleef 地 aand deurweef met 地 silwerdraadjie van betowering.

Kaartjies is R90 by Vicky Stemmet by 083-564-0056 of vstemmet@gmail.com.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za