Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Sitplekgordel het my gered

Sitplekgordel het my gered
 
2009-04-02


EK wil die polisiemanne en -vroue en die ambulanspersoneel bedank vir hul hulp toe ek op 18 Maart om 13:00 in ’n motorongeluk was.

Dankie ook aan almal wat my moed ingepraat het op die toneel en Tony Jantjies wat my man by die werk gaan haal het.

Dankie ook aan my familielede wat my bystaan en so geduldig is om ’n motor aan my te leen in hierdie tyd. Die Here sëen julle almal vir julle bystand.

Ek wil net alle motoriste en passasiers aanraai om hul sitplekgordels te alle tye vas te maak - dit het my lewe gered toe my motor in Van der Stelstraat, Paarl, gerol het.

Sharon Pick




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za