Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Dramawerkswinkel

Dramawerkswinkel
 
2009-04-02


DIE Anna Emm Productions Drama Academy bied tydens die Aprilvakansie spesiale dramawerkswinkels vir graad 4 tot graad 12 leerlinge in die Paarl aan.

Tydens die werkswinkels word studente geleer hoe om drama as kommunikasie-middel aan te wend waardeur hulle hul eie idees en emosies kan uitleef.

Die werkswinkels leer vir jong akteurs nuwe vaardighede en tegnieke aan, maar stel hulle ook bekend aan al die aspekte betrokke by die vervaardiging van ’n toneelstuk.

Elke student word deur die proses gelei en gehelp om sy of haar eie produksie op die been te bring. Kontak 021-558-0234 of 073-888-3844. Inskrywingsvorms is beskikbaar by www.AnnaEmm.co.za.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za