VLV-takke vergader
2005-08-11
DIE Paarl VLV-aandtak vergader vanaand om 19:00 in die Hervormde kerksaal in Zionstraat.
Elmarie de Bruyn van Bien Donné praat oor die onttrekking van vlugtige olie uit kruie. Skakel 872-7817 vir navrae.
* DIE Wellington VLV vergader Donderdag 18 Augustus om 09:30 in die Museum.
Callie Louw, wynmaker van Armajaro (Paardeberg), praat oor die maak van rooiwyn.
Navrae by Francine, 873-2929.
More
News
|