Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Vrae ná inbraak

Vrae ná inbraak
 
2009-04-02


NOG ’n besigheid het vandeesweek deurgeloop weens ’n inbraak.

Verlede Woensdagaand het mans omstreeks 18:30 toegang verkry tot Tafelberg Meubels in Noorder-Paarl deur ’n veiligheidshek en deur agter die gebou oop te breek.

Hulle het twee plasma-televisiestelle gesteel , asook DVD-spelers, en het die winkel in chaos gedompel.

Volgens bestuurder Alicia Swanepoel, is die alarm geaktiveer, maar die veiligheidsmaatskappy, ADT, het nie vir die bestuur hiervan laat weet nie, selfs na ’n tweede sein.

Verlede maand is televisiestelle ter waarde van R34 000 by nog ’n meubileerder, Russells, gesteel in Lady Greystraat, Paarl, tydens ’n inbraak. Hier het die bestuur ook aangevoer dat ADT traag opgetree het.

Maar volgens hierdie ADT het hulle in albei voorvalle volgens maatreëls opgetree.

“Tafelberg Meubels het vir ons vantevore gevra om nie vir hulle in kennis te stel as die alarm geaktiveer word nie, slegs as ’n in braak bevestig is.

“In dié geval is geen onraad opgelet toe wagte die buitekant van die winkel ondersoek het nie.”


More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za