Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Vriende van Paarlberg gestig

Vriende van Paarlberg gestig
 
2005-08-11


DIE eerste vergadering van die Vriende van Paarlberg sal Saterdag om 11:30 plaasvind by die Meulwater piekniekplek op die Jan Phillipsbergpad op Paarlberg.

Bring asseblief ’n piekniekmandjie saam.

Die vergadering is vir enigiemand wat vir die toekoms van die Paarlberg Natuurreservaat omgee.

Navrae by 872-8672.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za