* Exhibition. Light & Shadow, new paintings by Adolfo McQue, will be exhibited at De Kraal gallery at 123 Main Street in Paarl until 30 April.
* Bergwedloop. Op Saterdag 18 April om 08:00 word ’n bergwedloop en pretstap in Stellenbosch gehou by Coetzenburg. Daar is ’n 12km en 5km bergwedloop met ’n 5km pretstap vir die hele gesin. Inskrywings moet vooraf gedoen word en laat inskrywings teen ’n ekstra koste kan vanaf 06:45 die oggend gedoen word. Alle opbrengste gaan na twee kinderwelsynorganisasies. Skakel Dolf Adendorff by 083-264-6280 vir meer inligting of besoek www.stellenboschvista.co.za.
* Luncheon. The annual ‘Big 5’ luncheon held in aid of The Multiple Sclerosis Society of South Africa (MSSA), will take place at the five-star Grande Provence Heritage Wine Estate in Franschhoek on Sunday 24 May.
Tickets start at R750 per person. The event features five leading South African chefs and entertainment by James Stuart, Zanne Stapelberg, James Grace, Marimba Vibrations and singer/songwriter Beshara.
For reservations contact Mandy Smith on 021-876-8600 or e-mail reservations@grandeprovence.co.za
* Voorgeboorteklasse. Paarl Medi-Clinic bied vanaf Dinsdag 7 April weer ’n reeks voorgeboorteklasse vir ses weke aan. Die klasse begin weekliks om 19:00 in Saal C. Vir navrae, kontak suster Annelise Nel by 021-807-8129.
* Kerkkonferensie. Die Sinai Pinkstergemeente van Wellington hou van 10 tot 12 April konferensie in die Huguenot gemeenskapsaal in die Paarl. Belangstellendes is welkom by die dienste. Die hoofdiens is Vrydag 10 April om 10:00 en om 18:00 is die middagdiens. Saterdag word ’n sang- en musiekaand om 18:00 vir die jeug gehou, met Sondag se erediens van 10:00 tot 15:00.
* Literary Festival. With over 45 multiple award-winning authors on the programme, this year’s Franschhoek Literary Festival (FLF) from 15 to 17 May promises to be a hub of shared creative energy. For the full programme visit the website www.flf.co.za.