TER viering van Paulus Joubert Primêr se 50ste bestaansjaar nooi die skool alle oudstudente om Saterdag 4 April om 15:00 aan te sluit by die bring-en-braai op die skoolterrein. Die skool sal alle braaivleisvure en roosters verskaf, maar elkeen moet sy eie spys en drank bring.
Kontak Robin Solomons by 021-862-3630.