Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Paulus hou reünie

Paulus hou reünie
 
2009-04-02


DIE 1984 matriekklas van Paulus Joubert Sekondêr sal in November hul 25ste reünie vir oudleerlinge hou. Daar word ’n groot makietie beplan met die alombekende Oem Chai as spesiale gaskunstenaar en spreker.

Hulle is op soek na verskeie oudleerlinge wie se inligting nog uitstaande is.

Kontak, Wendy by 083-535-5478, Nola 083-599-2138 of Charles 082-202-3263.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za