Sterre kyk op Wellington
2009-04-02
DIE informele Bolandse sterrekundeklub, OOG (Orion Observasie Groep), bied ’n gratis byeenkoms Saterdagaand 19:30 by die Wamakersvallei Voortrekkerterrein. Toegang is gratis. Daar sal deur ’n verskeidenheid teleskope na die maan, Saturnus en ander voorwerpe gekyk word. Bring ‘n verkyker.
More
News
|