DIE Paarl Blommeklub vergader op Dinsdag 7 April om 18:00 in die saal van die NGK Drakenstein te Denneburg.
’n Demonstrasie oor Paasfees-rangskikkings sal deur Pieter Coetzee, Bessie van Zyl en Marike Smit gedoen word.
Lede, nuwe lede en besoekers is welkom om die vergadering by te woon.
Vir meer besonderhede, kontak Farieda Essop by 021-862-2237 of 072-386-6291.