Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


O.15 rugbytoernooi te Brugstraat

O.15 rugbytoernooi te Brugstraat
 
2009-04-02


VOLGENDE week, vanaf Dinsdag 7 April tot Saterdag 11 April, bied Hoër Jongenskool ’n o.15 rugbytoernooi aan op die Brugstraat-velde.

Behalwe vir die span van HJS, sal o.15 spanne van verskeie spogskole in Suid-Afrika ook in aksie wees.

Skole soos Boland Landbou, Hoërskool Gimnasium, Paul Roos Gimnasium, Wynberg, Waterkloof en Jeppe sal aan die toernooi deelneem.

Die wedstryde begin Dinsdagoggend om 09:30 wanneer Jeppe teen Strand te staan kom op.

HJS sal Dinsdagmiddag om 16:00 teen Framesby kragte meet.




More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za