KRIEKET
GMT Paarl-Oos Krieketklub se bestuursvergadering vind plaas op 8 April by die klubhuis om 18:00.
RUGBY
*Violets Rygbyklub meet Saterdag kragte teen Laer Paarl (Blues) op die Boy Louw Sportgronde vir dié spanne se eerste ligawedstryd van die seisoen.
Alle Violets-spelers moet om 12:30 by die velde wees. Die eerste wedstryd skop om 13:30 af.
Daar sal verkope by die veld gehou word.
* Young Gardens Rugbyklub se derde span oefen Dinsdae en Donderdae by Paarlzicht Primêr om 18:00. Nuwe spelers is welkom. Kontak Chrisbin Meyer by 082-713-5973.
* Young Standards speel sy eerste liga-wedstryd die naweek teen Simodene op die Boy Louw-sportgronde.
Die klub bied Donderdag 9 April ’n dans aan by Two Shots vanaf 20:00.
* Paarl Rangers speel Saterdag weg teen Young Stars. Die bus vertrek om 11:30 vanaf Groenheuwel en 12:00 vanaf die biblioteek. Busgeld beloop R30.
Op Sondag 5 April bied Rangers ’n Gholfdag aan by Wellington Gholfklub.
SOCCER
Paarl Soccer Club is having a family day on Saturday at the Zandrift Sports Ground. All new and- old players are welcome.
Entry fee is R5 for juniors and R10 for seniors. Contact Jonathan on 072-774-982 or Winston on 084-740-6350.
SPORT TELBORD
GOLF
* Paarl Golf Club:
Single Stableford (21/03/2009) -
A Division: Jan Vorster (42); Wikus Minnie (41); Francois Hamer (40).
Single Stableford (25/03/2009) - A Division: A Laubser (45); A du Toit (38c/o); S Maritz (38).
* Wellington Golf Club:
4BBB Stableford - Old Mutual Pairs - E Starke/T Lupton (47); C Groenewald/G Arends (45); Henry Scott/A Steenkamp (43); G Strydom/J Schoeman (41).
KANO
Paarl Kanoklub Tydtoets (Roeitye oor 1km in K1 Kano): Heinrich Schloms (00:43:13); Lance King (00:45:13); Mynhardt Marais (00:45:14); Attie van Wijk (00:45:15); Josie Williams (00:46:02); Herbert Conradie (00:47:29); Burger Coetzee (00:48:10); Divieano Pietersen (00:50:26); Emile Minnaar (00:50:31); Niklas Tiras (00:50:43); Etienne Buys (00:53:54); Francis Steyn (junior) (00:55:10); Eric Farringer (00:55:17); Helene Rabie (01:02:24).