ADHD-ondersteuning
2005-08-11
DIE Paarlse ADHD-ondersteuningsgroep vir ouers, leerkragte en belangstellendes vergader Woensdag 24 Augustus om 19:00 by Chevé-veld se klubhuis.
Die tema onder bespreking, “Diagnose, aanvaarding en oorwinning:
Die belewing van ’n ouer en leerkrag van die Aandagtekort-hiperaktiwiteitversteuring” sal vanuit verskillende perspektiewe bespreek word.
Toegang is R5. RSVP ná 16 Augustus by Retha (872-5620) of Jeanne (na-ure 872-6653).
More
News
|