Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Verkies die kortpad

Verkies die kortpad
 
2009-04-09


Ten spyte van waarskuwings en stellasies in Bainskloofpas om te keer dat groot vragmotors die nou pas gebruik, is daar steeds talle kansvatters wat hierdie kortpad wil neem. Verlede week het so 地 vragmotor weer in die moeilikheid beland by die Preekstoel (地 rots wat oor die pas hang). Die bestuurder het probeer om op die nou pad 地 u-draai te probeer uitvoer, wat 地 onbegonne taak was. Die vragmotor het geknipmes en veroorsaak dat die pas 地 halwe dag gesluit was (vanaf ongeveer 13:00 tot 19:30), totdat die voertuig reguit gesleep kon word. In die proses is die historiese pad weer beskadig. Foto: Mike Lane




More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za