Winterbach stal uit
2009-04-09
VANDAG is die laaste dag om na Ingrid Winterbach (ook ’n bekende skrywer) se kunsuitstalling by die Breytenbach-sentrum te gaan kyk. Die tekeninge vir hierdie uitstalling, Soveel tafels, soveel hoofde, is kleiner as die formaat waarop Winterbach gewoonlik werk. In die trant van die werk van die Nederlandse skilder, Adriaen van Coorte (ca 1660-1707), werk sy hier met 'n tafel met voorwerpe daarop, die tafel parallel met die prentvlak.
More
News
|