Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Stap saam na grafte

Stap saam na grafte
 
2009-04-09


DIE Het Gesticht komitee nooi graag almal wat belang stel om op 13 April om 15:00 (Paasmaandag) saam te stap na die historiese grafte teen Paarlberg. Almal ontmoet eers by die Het Gesticht kerkie in Hoofstraat, Paarl voor hulle begin stap. Trek gemaklike skoene en klere aan. Die area is baie oorgroei en baie bome het omgeval. Die roete is nie toeganklik vir mense wat moeilik beweeg nie.


More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za