ATKV_blommetoer
2005-08-11
DIT is blommetyd langs die Weskus en weer tyd vir die jaarlikse Blommetoer van die ATKV Wellington op Saterdag, 3 September.
Die bustoer begin op Wellington en skop af met ‘n wynproe by Swartland Wynkelder, waarna hulle vertrek na Darling vir ‘n besoek aan die węreldbekende Duckitt Orchid Nursery.
Die kostes beloop R120 per persoon. Skakel Rieks Koorts by 864-2642 of vir Zelda de Beer by 873-5995. Kaartjies is ook te koop by Musiklood in die Paarl, tel 872-3863.
More
News
|