Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Roses speel gelykop teen Black Leaves

Roses speel gelykop teen Black Leaves
 
2009-04-09


ROSES UNITED het die afgelope naweek ’n gelykop-uitslag behaal teen Black Leaves van Gansbaai.

Die eindtelling was 25-25, met die Rose wat hulself kan skop aangesien hulle teen rustyd met 22-6 voorgeloop het.

Weereens, vir die soveelste keer die seisoen, was dit agterlangs waar dinge net nie vlot wou verloop vir die manne van Wellington nie.

Vir die Rose het Justin Morgan en Stefanus Cedras elk ’n drie gedruk.

Cedras, wat ook suksesvol was met drie strafdoele en twee skepskoppe, het Saterdag sy reputasie gestand gedoen met briljante spel op losskakel.

Voorlangs het Elrich Erasmus en Harold Stewart goed vertoon vir die Rose.

Die Rose het eerskomende naweek ’n loslootjie.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za