VLV-tak vergader
2009-04-09
DIE VLV Paarl Aandtak vergader op Donderdag 16 April om 19:15 by die Hervormde Kerk in Zionstraat, Paarl. ’n Praatjie oor die kweek van Daglelies word aangebied en ’n uitstalling deur Suzanne Meyer-Nell is te sien. Vir meer inligting, kontak 021-863-1944.
More
News
|