Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


SMS-kommentaar

SMS-kommentaar
 
2009-04-16


* Ek is net bekommed oor die veiligheid van families in Noorder-Paarl asook misdaad wat sal toeneem indien plakkers nadergeskuif word. Ons was glad nie eens deur die Munisipaliteit ingelig per pos nie en is teleurgesteld met die slegte kommunikasie. Anthea en FC Kotze

* Ek, Eleanore Basson wil net die brief in die Paarl Post 9/4/09 oor die goeie dienslewering van Paarl Hospitaal sekondeer - hul diens is puik.

* Oplossing vir misdaad: ontbind polisie, stel Mapog in hul plek, dan sal misdadigers twee keer dink.

* Pieter jy het nie nodig om vir die ANC so hard te skree nie. Jy het mos reeds ’n hoogs betalende job danksy BEEE - of wil jy parlement toe? Ek bly maar ’n All Black.

* Gunfree SA en die regering is tjoepstil oor plaasmoorde, maar beperk wettige wapens. Johan

* ATM theft in central Paarl happens regularly, Staff and security aware but nothing gets done about it. Beware when drawing money and if it is a lot - expect it to disappear from your pocket!

* How can the Municipality expect us to approve/object to tariff increases when the actual tariffs (e.g. property tax) are not available?




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za