Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


DNA Strings by Simonsvlei

DNA Strings by Simonsvlei
 
2005-08-11


DIE groep DNA Strings het die afgelope paar jaar bekendheid verwerf vir hulle unieke mengsel van musiekstyle en klanke.

Op 31 Augustus en 1 September gaan hulle die teater se dak lig by Simonsvlei.

Hulle nuutste CD, Nomad, het ’n toekenning gekry by Geraas Musiek, vir Beste Groep en ’n Sama-nominasie vir Beste Instrumentele Groep.

Hulle optrede sluit al hulle nuutste treffers in en ook ’n paar ou gewildes.

Besprekings by info @ simonsvlei.co.za of skakel Lynette Griesel by 082-418-4748.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za