DIE Hoërskool Gimnasium se matriekklas van 1979 soek nog verskeie oud-leerders wat in 1979 gematrikuleer het vir hul beoogde reünie van 30 Julie tot 2 Augustus.
Stuur jou naam, adres, telefoonnommer en e-pos adres aan nicol.carstens@yahoo .com of vir Ruda Retief by osb@paarlgim .co.za en meld “matriekklas 1979 reünie 2009”.