Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Ondersteuningsgroep vergader

Ondersteuningsgroep vergader
 
2009-04-16


DIE depressie- en angsondersteuningsgroep vergader Maandag om 19:00 in die lesingslokaal van Sereno kliniek, op die eerste vloer van die Optenhorst-gebou op die hoek van Berlyn- en Optenhorststraat, Paarl.

Die groep bied ondersteuning aan persone wat depressie en angs ervaar, persone in hul herstelfase en hul gesinslede. Kontak 021-872-4324 of 021-870-1186 vir navrae.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za