DINSDAG vergader die Wellington Tuinbouklub om 09:30 by die Lelienfontein plaas.’n Praatjie gaan gehou word oor erdwurmboerdery en herwinning van huis- en tuinafval. Die gassprekers is Twinkle Bosman en Fritz Otto.
Bring houertjies saam indien jy na die tyd wil wurmpies koop asook jou eie stoele.
Kaartjies is R30 vir nie-lede.
Volg die pad na die Hawekwa gevangenis. Dié pad gaan tot by Lelienfontein-plaas.
Vir navrae, Lani Grobler 082-751-3583.