Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Pas sluit

Pas sluit
 
2009-04-16


DIE R45 hoofpad wat Franschhoek met Villiersdorp verbind en die Franschhoek-pas insluit, gaan vanaf 4 Mei tot 5 Junie vir verkeer gesluit wees.

Die sluiting van die pad word genoodsaak om herstelwerk aan die waterafvoer-strukture te doen, het die departement van vervoer gesê.

Motoriste word aangeraai om die N1 via Worcester of die N2 via Grabouw te gebruik.




More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za