Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Studiebeurs

Studiebeurs
 
2009-04-16


STUDENTE maak gereed om hulle skeppende talente in ’n eksklusiewe bemarkings- en ontwerpkompetisie teen dwelms op die proef te stel.
Twee hoërskoolleerlinge kan elk ’n driejaarstudiebeurs aan die AAA School of Advertising wen.

Die kompetisie vereis dat ’n span van twee studente – een ontwerper en een bemarker – hulle suiwer verbeelding gebruik om ’n unieke ontwerp vir ’n T-hemp saam te stel en dit te bemark.

Inskrywings vir die kompetisie sluit op 27 April. Besoek www.springleap. com. vir inligting.




More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za