Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Rugby Streekkompetisie vind plaas in Junie

Rugby Streekkompetisie vind plaas in Junie
 
2009-04-16


OP 16 Junie bied die Paarl Rugby streek ’n WPRFU Streekkompetisie aan waar al ses streke van WPRFU in aksie sal wees.

Die wedstryde sal dien as proewe vir die kies van ’n WP Disa- en WP Amateurspan.

Die senior Paarl Streekspan sal wil verbeter op hul pogings in 2008 en hoop om vanjaar die finale in die Steekkompetisie te haal of, selfs beter, om die o.20 Paarl Streekspan van 2008 na te doen deur die kompetisie te wen.

Die o.20 Paarl Streekspan word juis weer as die gunsteling beskou om vanjaar te seëvier aangesien heelwat o.20 spelers van verlede jaar tans eerstespan-spelers is van hul onderskeie klubs.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za