Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Sportster van die maand

Sportster van die maand
 
2009-04-16


PAARL POST wys elke maand, in samewerking met SuperSport Let’s Play, ’n sportuitblinker op hoër- of laerskoolvlak aan.

Skole kan hul leerlinge maandeliks nomineer vir dié toekenning. Elke maand se wenner sal ’n sak vol pryse wen met die komplimente van SuperSport en staan ’n kans om later vanjaar as die algehele wenner aangewys te word.

Skole kan ’n e-pos stuur aan sport @paarlpost.co.za of 021-870-3705 kontak.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za