RUGBY
* Paarl Rangers speel eerskomende Saterdag weg teen die span van Kylemore. Die bus vertrek om 11:30 vanaf Groenheuwel en 12:00 vanaf Drakenstein Biblioteek. Busgeld beloop R30 per persoon.
* Roses United pak eerskomende Saterdag die gedugte span van Ceres op Pelikaanpark in Wellington.
Die Rose het dié seisoen op ’n wankelrige noot begin en sal gewis hul keer moet ken teen die die appelboere.