Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Onwettige bakkie woeker voort

Onwettige bakkie woeker voort
 
2009-04-23


TOE ek die registrasienommer sien het ek dadelik gedink aan die artikel in die Paarl Post van 21/08/2008 (“Boetes hoop op vir onskuldige”).

Ek sien die onwettige CN 2161(6) is alweer besig om die verkeersreëls te oortree.

Die afgelope vier tot vyf keer wat ek hom sien ry het (die afgelope twee maande) met die Hilux bakkie, het hy nie by stopstrate gestop nie.

Ek sien ook elke keer is sy voorste nommerplaat nie daar nie - ek wonder of die rede daarvoor is dat die meeste spoedkameras die voertuig van voor af afneem?

Dit wil sê hy kan maar vinnig ry en geen boetes gaan na hom toe kom nie, dieselfde met die keer wat hy sy nommerplate verander het en een nommer uitgelaat het op altwee sy motors en ’n onskuldige persoon boetes ontvang het!

Wat doen se verkeermannee in verband met dié saak?

Wonder Maar Net




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za